Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 109:59:38
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Julle krag lê in stil wees (Jesaja 30:1-26)

    04/10/2024 Duration: 25min
  • Jerusalem sal val! (Jesaja 29:1-24)

    03/10/2024 Duration: 26min
  • n Klip gaan in Sion neergesit word (Jesaja 28:1-29)

    02/10/2024 Duration: 25min
  • Die Suidryk gaan versorg word; die noordryk gaan gestraf word (Jesaja 27:1-28:1)

    01/10/2024 Duration: 25min
  • Swaarkry sal in veesvreugde verander (Jesaja 25:6-26:21)

    30/09/2024 Duration: 25min
  • Straf? Ja, maar veel eerder genade! (Jesaja 24:1-25:5)

    27/09/2024 Duration: 25min
  • Oordeel oor Jerusalem; later ook oor Tirus (Jesaja 22:1-23:18)

    26/09/2024 Duration: 25min
  • Die kaal profeet; nog 3 oordeelsuitsprake (Jesaja 20:1-21:17)

    25/09/2024 Duration: 24min
  • n Droom: van verwoesting tot ewige heil (Jesaja 17:12-19:25)

    24/09/2024 Duration: 25min
  • Nie wat mense sê nie, maar wat God sê, is reg (Jesaja 15:1-17:11)

    23/09/2024 Duration: 25min
  • Oordeel oor Babel, Assirieë en die Filistyne (Jesaja 14:1-32)

    20/09/2024 Duration: 26min
  • Beide Assirieë en Babel sal uiteindelik verslaan word (Jesaja 12:1-13:22)

    19/09/2024 Duration: 25min
  • Assirieë staan teenoor die stomp van Isai (Jesaja 10:28-11:16)

    18/09/2024 Duration: 25min
  • Die instrument van die straf (Assirieë) word ook gestraf (Jesaja 10:1-27)

    17/09/2024 Duration: 25min
  • Die Here begin die Noordryk (Israel) te waarsku (Jesaja 8:23-9:20)

    16/09/2024 Duration: 26min
  • Die Here se trou bly altyd staan (Jesaja 8:1-22)

    13/09/2024 Duration: 25min
  • Immanuel (Jesaja 6:11-7:22)

    12/09/2024 Duration: 24min
  • n Wingerd, ellende en roeping (Jesaja 5:1-6:10)

    11/09/2024 Duration: 26min
  • Hoogmoed en ongehoorsaamheid word swaar gestraf (Jesaja 2:6-4:6)

    10/09/2024 Duration: 25min
  • Hoe leef jy teenoor die Here: in trou of ontrou (Jesaja 1:21-2:5)

    09/09/2024 Duration: 25min
page 3 from 14