Tgif

Informações:

Synopsis

Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.

Episodes

  • Gustaf Louis Munro

    22/10/2021 Duration: 44min

    Kom luister na sy uitsonderlike getuienis Uit ons eie geledere

  • Open Mic

    15/10/2021 Duration: 53min

    Open Mic

  • Ivor Swartz

    17/09/2021 Duration: 52min

    Op 14 is hy toegesluit vir moord, maar dit is net ’n klein deeltjie van sy verhaal. Ivor Swartz is ’n man met ’n groot storie, die tipe storie wat vandag oral in Suid-Afrika mense se lewe verander. Boek:Verlore Seun Vannie Gaatjie

  • Hugo Urtel

    10/09/2021 Duration: 54min

    "Ek deel graag my persoonlike getuienis oor my wedergeboorte en dat karakter vir God belangriker is as reputasie. Ek gebruik Simson (Rigters) en my eie lewe as voorbeeld" Kom luister die opregte & om te net wil doen wat God wil hê.

  • Open Mic

    03/09/2021 Duration: 57min

    Open Mic

  • Alwyn Uys

    31/08/2021 Duration: 49min

    Alwyn Uys sy ongelooflike getuienis met ons kom deel ,   Alwyn is 'n parapleeg  wie "nie gaan lê het nie"

  • Charles Mosterd

    20/08/2021 Duration: 49min

    Charles Mosterd  Sy lewensverhaal met ons kom deel. Identiteit in God

  • Stefaans Coetzee

    08/08/2021 Duration: 58min

    Stefaans Coetzee.   Hy was saam met Helgardt in die skool. Hy het die Worcester bom geplant.Dit was in 1996 en hy daarna vir baie jare tronk toe Helgardt het so ruk terug weer met hom kontak gemaak. Kom luister!   https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9780624088264 About this book:  Stefaans Coetzee was only 19 years old when he planted a bomb at the Worcester Shoprite on Christmas Eve. Four people were killed and he was sent to prison for 40 years. In prison, he meets Eugene de Kock who convinces him to reconcile with his victims. In 2015 he is released on parole and fulfils his dream to complete the Comrades marathon.

  • Olaf Oosthuizen

    22/06/2021 Duration: 44min

    Kom luister na die wyshede van 'n 85 jare wie nie 'n Oom is nie! Maak erns met God

  • Clement

    04/06/2021 Duration: 42min

    Km luister na met nuwe oë & ore na Johannes se 1st deel "In die begin...

  • Jan Scannell

    04/06/2021 Duration: 56min

    Jan Scannell  Kom deel sy getuienes.  Van waar hy was, hy het planne gehad vir sy lewe, God het beter planne. Hy het sy planne by God sin aangepas!

  • Hans Scriba

    14/05/2021 Duration: 53min

    Hans Scriba sy getuienis met ons kom deel Hans is die voorsitter van die "Christian Sports and Business of Cape Town "

  • Eddie Andrews

    07/05/2021 Duration: 45min

    Eddie Andrew's (oud Springbok Rugby speler) sy getuienis met ons kom deel.  Hoe Covid met jou kop speel & jou geloof toets ens.

  • Peter Commin

    12/04/2021 Duration: 01h04min

    Come listen to his honest and vulnerable testimony. regarding the Marriage

  • Trevor Pascoe

    26/03/2021 Duration: 54min

    Kom deel & aansporing om Mentor te kry, & te wees! & baie meer Listen in English 

  • Pierre Du Plessis

    19/03/2021 Duration: 50min

    MOET NIE MIS NIE

  • Alan Robins

    12/03/2021 Duration: 50min

    'n Moet luister!! God sy lewe verander het vir ewig, moet nie op eie probeer nie!!

  • Open Mic

    05/03/2021 Duration: 54min

    Is baie goeie oggend! God weet wanneer Hy 'n spreker moet laat verslaap!!

  • Trevor Horgan

    19/02/2021 Duration: 41min

    Het net begin God op Sy Woord geneem & gegaan & begin preek vir die wie wil luister!

  • Oswald Oppenman

    12/02/2021 Duration: 41min

    Oswald Oppenman Die Koffieman, Kom luister, altyd 'n inspirasie

page 3 from 7