Pickard Henn Sermons

"Fan" Of Volgeling

Informações:

Synopsis

Dis maklik om op die kantlyn te staan. Die tekkie slaan die teer waneer jy self in die game is. Net so ook kan ons nie op 'n afstand slegs in Jesus glo nie, Hy het ons geroep om Hom te volg.