Pickard Henn Sermons

Pickard Henn - Wat Is Geloof?

Informações:

Synopsis

wat is geloof? hoe kan jy glo as jy nie weet wat geloof is nie? Aanbidding is nie geloof nie - Moslems, Budiste en Hindus aanbid ook. Gehoorsaamheid is nie geloof nie, alhoewel dit 'n produk/vrug is van iemand wat glo, is dit steeds nie geloof nie - baie ander godsdienstige instansies glo. So wat is geloof en wat glo jy?