Pickard Henn Sermons

Skuld & Besigheid - Andre Bronkhorst

Informações:

Synopsis

Die Koninkryk van God is nie in armoede nie, daar is meer as genoeg vir ons om te doen wat ons moet. Hoe kom jy uit jou skuld en wat doen jy met jou oorvloed?