Rsg Geldsake Met Moneyweb
Nuwe tegnologie maak sonkrag nog meer lewensvatbaar
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:07:42
- More information
Informações:
Synopsis
Dr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor nuwe navorsing wat wys dat die effektiwiteit van sonkragpanele drasties kan verbeter in die afsienbare toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter