Rsg Geldsake Met Moneyweb

Van Kimberley tot hoof van reuse internasionale ontwikkelaar

Informações:

Synopsis

Werner Burger, uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter