Rsg Geldsake Met Moneyweb

In dieselfde bootjie as kliënte

Informações:

Synopsis

Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter