Synopsis
Suid-Afrika se heel eerste suiwer Afrikaanse potgooi (bo en behalwe al die ander wat reeds bestaan).Het jy al ooit pseudo-filosofies gereis van 'n gegronde feit oor die wêreld tot in die stratosfeer van jou verbeelding?Hierdie potgooi gaan jou toelaat om presies dit te ervaar met lekker geselskap en 'n ligte atmosfeer. Of nie.Dalk geniet jy dit net.
Episodes
-
EP 80: So Loop Hy Maar - "pressure", sex and be(ing) you
14/03/2022 Duration: 56minBe who you are and how you are. I skipped a few steps growing up (subconsciously) hoping "coolness" might mask the softy inside. This podcast is about trusting your gut in what feels right, specifically when it comes to something as personal as intimacy. I hope this helps you. Or your kids. Or someone. I believe it could've helped me if I heard this 20 years ago. ❤️
-
EP 79: So Loop Hy Maar - seks en 'druk'
11/01/2022 Duration: 01h28min| seks & 'druk' | Baie gewik en weeg of ek hierdie gaan deel. Een keer opgeneem, méér as een keer teruggeluister. Uiteindelik gemik na vertroue eerder as twyfel. Dink hierdie sou my 20 jaar gelede nogal kon help. Ek hoop dit help iemand iewers nou. *Verskoon seblief die vloekerigheid nader aan die einde.
-
Ep 78: So Loop Hy Maar - TIKTOK STARS Chane Grobler and Roberto de Gouveia
13/07/2021 Duration: 01h41min*This So Loop Hy Maar-episode is in English Niel and I (at So Loop Hy Maar) recently shared our social media grievances with each other. Mine was something like: 1. Is human value nowadays perceived in connection to the size of your following? 2. Why do we care? 3. Should we delete the apps and spend more time with our dogs? Two LEGIT South African TikTok-stars help us navigate the modern landscape. Full-time TikTokker, Chané Grobler (2.4 million+) was recently nominated for a GLOBAL NICKELODEON AWARD and her boyfriend Roberto de Gouveia (@k1ngbert0) juggles his own million+ following with a more traditional-type job. Thanks to the lovely people at Starburst Promotions for making this happen and our eternal gratitude to Muse Studios in Johannesburg for another impeccable audio experience! In an informative discussion with these very nice folks, Chané and Robbie help humanize an intimidating frontier... WELCOME.
-
Ep 77: So Loop Hy Maar met Dana Snyman
02/07/2021 Duration: 01h50min'Ons maak mekaar moontlik' "Dana Snyman is 'n naam wat ek al 32 jaar hoor opkom" - áltyd met waardering, deernis, humorsin, byna 'n tipe magic. Asof die gedagte aan hom, mense 'n vonkel in die oog bring. (Hy's wel die eerste ou wat sy tekortkominge sal erken.) Toe Pietie in Desember by twee great ouens, Izak en Jan Malherbe, in Hermanus inkyk, stel Jan vir Dana as gas vir ons podcast voor. Dana se menslikheid transcend generasies. Hy's 'n joernalis en skrywer met 'n klomp toekennings en 'n waarnemingsvermoë vir ál die nuanses van menswees. Ons beskrywende woorde vir hom skiet kort. Dana is anderkant woorde. In hierdie gesprek reis ons deur sy lewe en kuier in 'n paar van sy hoofstukke. Mag daar nog MOERSE BAIE wees! 'As jy in aanmerking kom vir nóg bewussyn, sal ek nog wil hê.' Dankie vir jou menswees Dana. Mens voel wraggies met die intrapslag lief vir jou. Dankie Sean Butler vir jou hulp met die klank in die "vuurtorings". Luister na Dana, die mensch, hier. Ps. As jy dit geniet, stuur seblief die link vir '
-
Ep 76: So Loop Hy Maar - Early B
25/06/2021 Duration: 01h01minGeen woorde nodig hier nie - Early B is 'n legend.
-
Ep 75: So Loop Hy Maar - Quinne Brown Huffman
18/06/2021 Duration: 01h15minQuinne Brown Huffman - aka Connie can der Lecq in 7de Laan - is getroud, 'n ma, 'n aktrise, doula en skrywer. Ons reis vanaf haar geboorte in Johannesburg, al die pad deur 10 jaar in San Francisco & San Diego, en hoekom hulle uiteindelik teruggekeer het Suid-Afrika toe... Ons moes jare se stukke in een uur inkry. Ek glo ons het
-
Ep 74: SO (hard)LOOP HY MAAR - A sprint (mini-sode) with Olympian AKANI SIMBINE ⚡
10/05/2021 Duration: 18minThis podcast has been in the pipeline for some time. Thank you Bronwyn Roets and Peet van Zyl for connecting us to SA's incredible athlete, Akani Simbine. Akani is an Olympian who, together with our powerhouse South African men's 4 x 100m relay team, recently won the World Athletics Relay in remarkable fashion. Akani will soon be competing in the Olympic Games in Tokyo, Japan. Personally our excitement for the Olympics is peaking way too soon
-
Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER
20/04/2021 Duration: 01h53minThere's an ocean between saying and doing' Die eerste SO LOOP HY MAAR episode deur 'n gas-aanbieder is HIER
-
So Loop Hy Maar - Almal se podcast en JOUNE
15/03/2021 Duration: 02minMASSIVE ANNOUNCEMENT! GELIEFDES! Hierdie podcast is nou JOUNE
-
Episode 71: So Loop Hy Maar met Willa Watcher van der Walt
27/02/2021 Duration: 01h44minWilhelm van der Walt het vir ons 'n foto gestuur, van skrif teen sy dak geplak, net na ons podcast — sien hierdie teks in die middelste deel van dié episode se foto...
-
Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden
15/02/2021 Duration: 01h20min"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het só baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en hóór..." "I get by with a little help from my friends, family and faith." Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netflix produksies, 'n hoofmeisie, side-hustles, onsekerhede, prestasies, geloof en 'n quick-fire round, alles in hierdie podcast. Persoonlik voel medemenslikheid deesdae vir my soos groter kuns as kreatiwiteit - iets wat almal in kan deel. Hierdie twee talentvolle geeste maak waves in wat hulle doen en maak vriende oor wie hulle is
-
Episode 69: So Goes Hy Maar - Kooks and So
10/02/2021 Duration: 53minA few weeks ago, I woke up to the sound of my girlfriend's laughter. She showed me a video that Siya Kolisi posted on Instagram, created by a guy called Kuhle Sonkosi aka Kooks. Anneke and I binged his entire Instagram feed and afterwards, she said, "how can we be friends with Kooks?". So we reached out to him. This kind-hearted champion is a full-time passionate rugby coach as well as a school teacher, while he makes videos for fun. FUN is getting his good name out there rapidly and his Instagram following has multiplied 7-fold since December... Kooks and I chat life, sport, TikTok, his videos and the future... Even though we live in different provinces, Kooks, you already feel like a friend, bro. My girlfriend's wish might just be coming true ;-) Dearly beloved, check out Kooks's videos and this podcast will be even better ;-) Much love to you all!
-
Episode 68: So Loop Hy Maar - met Dricus Du Plessis ⚡️
04/02/2021 Duration: 01h10minIemand wie mens amper bang is om aan jou meisie voor te stel omdat hy so f&kken awesome is! ⚡
-
Episode 67 - SLHM - Claire the Animal Communicator and Tracker
23/01/2021 Duration: 01h07minEvery @soloophymaar episode has been very special. Our comeback episode somehow transcends words! We spoke to Claire Reid - an animal communicator & tracker - who connects with animals from all over the world from her home in the UK. Her record speaks for itself - 98% success rate of bringing missing pets and their owners back together. She shares EVERYTHING. Claire, thank you for taking us on this incredible journey
-
Ep 66: So Loop Hy Maar - "SIENDE BLIND" en So
19/11/2020 Duration: 34minOns is op pad terug... Hier kom AMAZING episodes!
-
Episode 65 - So Goes Hy Maar - the KIFFNESS and So
11/09/2020 Duration: 01h08minThe Kiffness aka David Scott is a musician and a speaker of truth. His courageous, on-the-pulse musical parodies are skyrocketing in 2020. With some videos reaching 8 million views to date, his social commentary might be seen as audaciously controversial or wildly entertaining. Amusing? Offensive? Necessary? Have a listen to this. Decide for yourself. We are beyond thrilled to have David on our podcast 'SO LOOP HY MAAR' this week, while he's right in the middle of Clicks and The EFF. Have a listen to perhaps one of the most authentic speakers of our generation. David, we just met you and our appreciation of your music and humour has been reinforced with great respect and, if you'd allow our sentiment, love. David's heart really seems to match his eloquence. We talk about it all. Ladies and gentlemen. Seeker of the golden mean... David Scott. Aka The KIFFNESS
-
Episode 64: So Loop Hy Maar - Armand Aucamp en KOER
05/09/2020 Duration: 28minAkteur en entrepreneur Armand Aucamp chat met ons oor sy nuwe projek, die Afrikaanse "dating"-app "KOER". Ons gesels oor hoe hy aan die idee gekom het, oor sy span, hoe die app werk en hoe die gewone Afrikaanse persoon vriende, penmaats, pasmaats en geselsmaats reg oor die wêreld kan vind. Download dit! En geniet die episode!
-
Episode 63: So Loop Hy Maar - Johan Cronje en sy "Meisies Wat Fluit"
30/08/2020 Duration: 01h22minOns eerste minisode! Wel, soortvan. Minisodes is soos 25-30 minute lank. Hierdie is so klein stukkie langer
-
Episode 62: So Loop Hy Maar - Ludwig Binge en So
19/08/2020 Duration: 02h39min'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal... Ek en die enigmatiese superforce akteur & skrywer, Ludwig Binge, reminisce oor die intimiteit (en soms kompleksiteit) van vriendskap, grootword, skooljare in verskillende jare maar dieselfde skool, universiteit, identiteit, liefde, verwarring, insecurity, die lewe, dood, karongelukke, euphoria, professional envy, pyn, angs, social media, drome, hoop, die toekoms, ouer word, menswees. En alles anders ook!
-
Episode 61: So Loop Hy Maar - Daneel Malgas en So
09/08/2020 Duration: 02h20min"Die coolste ou in die Kaap" Dis min dat iemand ewe kind & cool is... Daneel Malgas is die shit. 'n Senior Software Developer wat meer verduidelik oor Cloud Computing, Web Developing, Machine Learning, AI and adapting to different race-groups through dialect. We also ponder whether DAYDREAMING can save the world