Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 37:36:59
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Amper 200 000 werke verlore in die vierdie kwartaal van verlede jaar
26/03/2024 Duration: 07minDr Christie Viljoen, senior ekonoom by PWC gesels oor werkloosheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die algehele indeks op die JSE styg en die rand hou koers teen die dollar
26/03/2024 Duration: 08minOmri Thomas, direkteur van Abax Investments gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 26ste Maart 2024
26/03/2024 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Elon Musk baklei vir ‘n oopbron in kunsmatige intelligensie
25/03/2024 Duration: 05minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan Londense Sakeskool gesels oor oopbron-tegnologie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe belangrik is dit om jou kopers tevrede te hou?
25/03/2024 Duration: 07minLiezel Jonkheid, direkteur by The Consumer Psychology Lab gesels oor verbruikerslojaliteit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
‘n Suid-Afrikaanse hommeltuig dra honderde kilogram
25/03/2024 Duration: 06minDaniël du Plessis, direkteur van bemarking en kommunikasie by Milkor gesels oor hulle hommeltuie, en planne vir die toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Britte gee $100 miljoen vir landbou, handel en kos
25/03/2024 Duration: 08minNico Groenewald, hoof van landbou by die Standard Bank Groep gesels oor handelsfinansiering om Afrika se voedselsekerheid ’n hupstoot te gee. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
ADvTech het nou 93 000 studente
25/03/2024 Duration: 08minRoy Douglas, uitgaande bestuurshoof van ADvTech gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beurs ry wipplank, maar die rand doen beter teen die dollar
25/03/2024 Duration: 09minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor MTN se finansiële resultate, Sasol se aandeelprys, en die BER se verbruikersvertroue-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 25ste Maart 2024
25/03/2024 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter