Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Genade wat selfs ná oordeel bly
12/03/2026 Duration: 04minTen spyte van alles belowe God steeds herstel. Wie is ʼn God soos Hy?
-
ToekomsVenster | Wat vra God regtig van ons?
12/03/2026 Duration: 03minWat vra die Here? Nie ingewikkelde rituele nie, maar ʼn lewe van geregtigheid en liefde.
-
ToekomsVenster | God soek jou hele hart
10/03/2026 Duration: 03minHierdie oordenking vra ʼn ongemaklike vraag: Is ons geloof dalk net uiterlik?
-
ToekomsVenster | God roep, maar luister ons nog?
10/03/2026 Duration: 03minDie Here roep elke oomblik van die dag en nag, maar hoor ons nog?
-
ToekomsVenster | Wanneer God sy volk roep om rekenskap te gee
09/03/2026 Duration: 03minWanneer God sy volk voor die hof roep, is daar min verskonings oor. Wat sê Miga se waarskuwing vir ons vandag?
-
ToekomsVenster | Gebreek, maar nie verwerp nie
04/03/2026 Duration: 03minDie lewe laat merke, maar daar is soveel genade ook vir ons en God werk tog ook met gebroke mense.
-
ToekomsVenster | Geen doodloopstrate by God nie
04/03/2026 Duration: 04minOns redding rus nie op ons prestasie nie.
-
ToekomsVenster | Wanneer God nie dadelik antwoord nie
04/03/2026 Duration: 04minOns bid maklik, maar is ons gewillig om te wag ook? Om te wag is deel van God se vormingsproses.
-
ToekomsVenster | ʼn Eenvoudige opdrag vir ʼn komplekse wêreld
03/03/2026 Duration: 03minOns geloof wys in hoe ons mense behandel.
-
ToekomsVenster | Om in sy Naam te lewe
02/03/2026 Duration: 03minOns leef in ʼn wêreld vol verskille, maar ons verlossing lê in een Naam.
-
ToekomsVenster | Geseënd met ʼn roeping
23/02/2026 Duration: 05minAs jy eerlik na jou eie lewe kyk, sal jy die duidelike spore van Sy sorg moet erken.
-
Toekomsvenster | Lydenstyd is ʼn samekoms van stilte en jubeling
23/02/2026 Duration: 02minLydenstyd bring gemengde emosies, maar die ondertoon van dankbaarheid is altyd daar.
-
ToekomsVenster | Lydenstyd is nie ʼn ‘opgee-tyd’ nie
23/02/2026 Duration: 04minJesus het hierdie pad gestap sodat jy dit nooit self hoef te ervaar nie.
-
ToekomsVenster | Genade is die weg terug na die Vaderhuis
23/02/2026 Duration: 03minHoe gaan dit met jou skuld? Die prys is klaar betaal, die skuld is vereffen en die skuldbrief is afgelos.
-
ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant
23/02/2026 Duration: 04minOns is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
-
ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne
16/02/2026 Duration: 03minJesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.
-
ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne
16/02/2026 Duration: 03minJesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.
-
ToekomsVenster | God kies mense om Sy hart sigbaar te maak
16/02/2026 Duration: 02minGod het niemand nodig nie en tog kies Hy om Sy drome deur gebroke mense te laat leef.
-
ToekomsVenster | Genees jou verhouding met jou medemens
16/02/2026 Duration: 04minDie sondeval het die skeiding gebring. God het die versoening op vertikale vlak bewerk. Ons roeping is nou om met Sy krag, op horisontale vlak, heel te maak wat stukkend is.
-
ToekomsVenster | Ons is nie gemaak om alleen te wees nie
16/02/2026 Duration: 05minDankie, Here, vir die ander mense in my lewe.