Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Transnet verwag 270 plesierbote by sy hawens
31/10/2024 Duration: 04minOphelia Shabane, waarnemende hawebestuurder van TNPA in Kaapstad gesels oor plesierbote by Transnet se hawens. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tiger Brands wil listeriose-slagoffers se mediese rekening betaal
31/10/2024 Duration: 10minMenseregte-prokureur, Richard Spoor sê Tiger Brands se aanbod is nie 'n skikkingsaanbod vir die hele klasaksie nie, en tot op hede het hulle geen aanspreeklikheid geneem nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eskom wéér hof toe oor Nersa-besluit
31/10/2024 Duration: 09minEskom is baie ontsteld nadat Nersa handelslisensies aan verskeie aansoekers toegestaan het. Die vryskut-joernalis, Antoinette Slabbert gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bloedrooi Donderdag
31/10/2024 Duration: 06minBernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 31ste Oktober 2024
31/10/2024 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte gee nie aandag aan MBPS nie
30/10/2024 Duration: 03minJohan Gouws van PPS gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Begrotingsoorsig
30/10/2024 Duration: 32minEnoch Godongwana – minister van finansies, Nasionale Tesourie & Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie & Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens & Khulekani Mathe – uitvoerende hoof, Busa & Adv Stefanie Fick – uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30ste Oktober 2024
30/10/2024 Duration: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Kaapse hawe kos boere tot R26 000 per hektaar
29/10/2024 Duration: 07minTheo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) gesels oor die invloed van die sukkelende Kaapstadse-hawe op appel- en peerprodusente in die Wes-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Só kies jy die beste finansiële raadgewer
29/10/2024 Duration: 10minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth verduidelik hoe om die beste finansiële raadgewer te kies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Afgetrede vrou wil Banxso laat likwideer
29/10/2024 Duration: 06minDie slagoffer se prokureur, Pierre du Toit van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te laat likwideer, en hoe dit die ander slagoffers raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Trustees moet spring, of boetes en tronkstraf kan volg
29/10/2024 Duration: 10minLouis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) verduidelik wat trustees moet doen om aan vereistes te voldoen. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is silwer spotgoedkoop of goud baie duur?
29/10/2024 Duration: 06minDavid Melvill, edelmetaaladviseur by Financial Hub gesels oor die verhouding tussen silwer en goud. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goudprys slaan 'n hoogtepunt
29/10/2024 Duration: 07minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29ste Oktober 2024
29/10/2024 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Maatskappye wil fabrieke in die ruimte begin
28/10/2024 Duration: 04minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor maatkappye wat fabrieke in die ruimte wil begin. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Agt uit tien huurders betaal getrou, maar huurgeld styg stadiger
28/10/2024 Duration: 09minDie kredietburo TPN het onlangs sy kwartaalikse residensiële huurmonitor bekend gemaak, die bemarkingsdirekteur van TPN, Waldo Marcus gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat dink die Franse van nuwe visumreëls?
28/10/2024 Duration: 07minSebastian de Place, president van die buitelandse handelsadviseurs vir Frankryk in SA en vennoot by Forvis Mazars gesels oor SA se nuwe visumreëls. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat kan ons van die mini-begroting verwag?
28/10/2024 Duration: 08minDawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep gesels oor die mini-begroting. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PnP ervaar nóg pyn, maar die skip draai
28/10/2024 Duration: 09minPick n Pay het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Augustus bekend gemaak; geen dividend is verklaar nie. Die uitvoerende hoof van Pick n Pay, Sean Summers gesels oor die resultate en sê die ergste is agter hulle. Volg RSG Geldsake op Twitter