5 Ononderhandelbares Van Ons Geloof - Afrikaanse Preke - Www.gesinskerk.co.za

Informações:

Synopsis

Daar is vyf ononderhandelbares vir onsgeloof wat gedurende die ProtestanteReformasie gedefinieer was. In hierdiereeks bestudeer ons die 5 Ankers en onsmaak seker dat ons geloof hierop geanker en gewortel is.

Episodes