Synopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodes
-
Gesonde gesinne | Sensoriese integrasie is noodsaaklik vir jou kind se ontwikkeling
11/10/2024 Duration: 09minAs ʼn kind uitdagings met sensoriese integrasie ervaar, kan dit hulle lewe besonders moeilik maak. Maroela Media
-
Mari Bosman maak Nederlandse liedjie haar eie
11/10/2024 Duration: 07min“Ek was mal oor die liedjie en het met Willem & Jan kontak gemaak om te hoor of ek dit in Afrikaans kan doen. Hulle was baie opgewonde daaroor, en so is ‘Tussen jou en my’ gebore.” Maroela Media
-
Besitlikheid – die kern van manipulasie
08/10/2024 Duration: 08min“Die besitlikheid kan selfs nog meer blatant wees en kan voorkom in die sin: ‘As jy lief is vir my, dan sal jy ...’.” Maroela Media
-
Word my lewe beheer?
01/10/2024 Duration: 12min“ʼn Manipuleerder kan, selfs deur niks te sê nie, hulle oë gebruik om jou uit te lag en minderwaardig te laat voel.” Maroela Media
-
4 Eva Young Band verbreek stilte met Anton Goosen-medley
25/09/2024 Duration: 08min“Ek voel dit is die beste enkelsnit wat ons nog uitgebring het, te danke aan oom Anton.” Maroela Media
-
Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer
23/09/2024 Duration: 11minDie bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding
20/09/2024 Duration: 19minHoe voorkom ons uitbranding by kinders? Lourindi help in hierdie aflewering van “Gesonde gesinne” met raad om dit af te weer. Maroela Media
-
‘Ons is ontwortel, maar nie sonder Jesus nie’
20/09/2024 Duration: 12min“Hy is altyd met ons. Hierdie waarheid versterk my geloof en help my in hierdie moeilike tyd, en ek is bly met God by my.” Kom luister saam na die onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy aanlyn vir Maroela Media vertel het van die getuienis van pastoor Soré en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op die vasteland ondersteun. Maroela Media
-
Bedrog die hoeksteen van manipulasie
17/09/2024 Duration: 10min“Hul gebruik leuens om ʼn vals beeld van hulself te skep en kom so as ʼn goeie persoon met suiwer bedoelings voor.” Maroela Media
-
Skoonheid Demi-Leigh publiseer boek ook in moedertaal
13/09/2024 Duration: 11minHoewel die donkerkopskoonheid tans in die VSA woon, sê sy dit was vir haar belangrik om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders sukkel dikwels met angs
13/09/2024 Duration: 22minEnige ouer sal wonder hoe hulle hul angstige kind kan help, en berader Lourindi het raad. Maroela Media
-
Blyspel belig Afrikaner-identiteit met musiek, humor
13/09/2024 Duration: 12min“Daar is iets besonders aan die verhoog – jy word gevoed deur die gehoor. As hulle lag of reageer, moet jy as akteur aanpas.” Maroela Media
-
‘Goue jaar van eerstes’ vir nuwelingsangeres
13/09/2024 Duration: 08minHoewel musiek nou die hooffokus in dié tiener se lewe is, is Carley se droom om ná skool ʼn loopbaan in joernalistiek te volg. Maroela Media
-
Europese stad bekoor, inspireer Nataniël
13/09/2024 Duration: 34minOf dit nou in Suid-Afrika of in Nederland is, hy hou nooit op om sy passie vir die kunste met die wêreld te deel nie. Maroela Media
-
Sorgelose kinderlewe op platteland inspireer Lianie May
12/09/2024 Duration: 13min“Dit het so lekker bymekaar gekom. Ek hoop net die liedjie vind ʼn huis by mense, dan het ek bereik wat ek wou.” Maroela Media
-
Bad Peter-musikant sing nou in moedertaal
12/09/2024 Duration: 10min“Afrikaans het vir my soos ʼn vars uitdaging gevoel. Daar is beslis verskille in hoe ʼn mens ʼn liedjie in Afrikaans en Engels sou skryf.” Maroela Media
-
‘Waardeer ons ouer garde se wyshede,’ sê Dolla se ouma
11/09/2024 Duration: 10min“Ek weet die lewe jaag ons aan en ons almal dink ons het baie tyd, maar as jy weer sien, en gelukkig genoeg is, staan jy self by daardie laaste paar stopstrate.” Maroela Media
-
Wanneer is sjarme net ʼn masker?
10/09/2024 Duration: 14minBekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou. Maroela Media
-
Hoe verloor ek gewig en hóú dit af?
09/09/2024 Duration: 22minIn die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Dissipline en neurodivergente kinders werk anders
06/09/2024 Duration: 16minLourindi Nel verduidelik wat die beste vir neurodivergente kinders in terme van dissipline werk. Maroela Media