Synopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodes
-
Gesonde gesinne: Wat is jou gesin se denkwyse en ingesteldheid?
17/04/2024 Duration: 12minLourindi verduidelik wat jy as ouer moontlik kan verloor as jy ʼn ingesteldeheid van vrees as benadering tot jou gesinsfondasie volg. Maroela Media
-
Veilig met vuurwapens en kinders in die huis
15/04/2024 Duration: 07minIan Cameron en Heinke Hartdegen is albei ouers en voorstanders van wettige en verantwoordelike vuurwapeneienaarskap. Hulle gee raad oor hoe om seker te maak jou kinders bly veilig as dit by vuurwapens in die huis kom. Maroela Media
-
Magé skryf klankbaan vir eie lewenspad
12/04/2024 Duration: 12min“Ek het ʼn dieper wete dat alles oukei gaan wees en ten goede gaan meewerk, solank ek net myself kan wees.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Wat is ons doel met dissipline?
11/04/2024 Duration: 11minMet Maroela Media se podsendingreeks wat fokus op ouerskap en gesonde gesinne, kuier Lourindi Nel oor die volgende paar weke in die ateljee om oor ouerskapskwessies te gesels. Dissipline bly maar ʼn uitdaging. Lourindi sê die eerste stap is om te dink wat jou as ouer se doel met dissipline is. Maroela Media
-
Moet jou vuurwapen saamry of tuisbly op vakansie?
11/04/2024 Duration: 16minAs jy in Suid-Afrika met ʼn vuurwapen wil reis, moet jy verseker dat jy die land se vuurwapenregulasies streng gehoorsaam. Maroela Media het gaan uitvind hoe jy veilig en gemaklik met jou vuurwapen kan reis en selfs vakansie kan hou. Maroela Media
-
Wêreldreisiger, musikant skryf Afrikaanse album op geboorteplaas
10/04/2024 Duration: 12min“Elke keer as ek by die huis is, neem ek ernstig die pen op en skryf aan die album. Ek wil hê die album moet die gees van my geboorteplaas vasvang.” Maroela Media
-
‘Seldsame siektes, wanvoeding loop hand aan hand’
10/04/2024 Duration: 23minAs kenner op die gebied van holistiese gesondheid, behandel dr. Stefan Schoeman gereeld pasiënte met seldsame siektes. Hy gesels oor dié onderwerp in Maroela Media se ateljee. Maroela Media
-
Rooksein herontdek studentejare, eie klank
08/04/2024 Duration: 13min“Vandat ons begin het, kon ons die Here se hand daarin sien,” voeg Renier by. “Dit was nooit iets wat ons self moes druk nie; dit was iets waaraan ons gehoorsaam moes wees.” Maroela Media
-
Voeding die hartklop van jong kinders se gesondheid
04/04/2024 Duration: 11minDr. Stefan Schoeman gesels met Maroela Media oor die algehele hartgesondheid van kinders en hoe voeding ʼn rol in jong kinders se hartgesondheid speel. Maroela Media
-
Armand Barnard ‘jaag die son’ met sy musiek
03/04/2024 Duration: 09min“Maak nie saak of jy ʼn moeilike week gehad het nie, jy kan in jou bakkie klim en die son jaag see toe,” verduidelik Armand die boodskap van die liedjie. Maroela Media